Nevermind Lyrics

-
top 100 · top new · updates · alphabetic · genres · submit lyrics
Ek het 'n ongewone verklaring
Ek weet nogsteeds niks nie
En ek gee nie om nie
Ek sal eerder ophou praat
Voor ek 'n regte besluit moet maak
Voor ek 'n regte besluit moet maak
Voor ek 'n regte besluit moet maak

Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg

Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg

Dit is eienaardig hoe hulle ons geleer het
Dit is interessant hoe lank ons daaran wou vasklou
Ek sal eerder my bewussyn verloor
Voor ek 'n regte besluit moet maak
Voor ek 'n regte besluit moet maak
Voor ek 'n regte besluit moet maak

Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg

Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg

Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg

Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg

Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg

Ek weier om te glo
Wat jy glo is alleen reg
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z *
Pop/Rock Jazz R&B Rap Country Blues World Electronica   *  

Nevermind Lyrics

Smaller  |  Larger Mail  |  Print  |  Vote  | 

Van Coke Kartel Nevermind Lyrics