Ek het na jou verlang jy het my hart gevang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek gaan jou styf vashou want ek hou van jou
Ek wil my baby hк vanaand

Jy het my hart gestop jy is die mooiste pop
Ek het van jou gedroom gisteraand
En toe ek wakker word het ek geweet wat kort
Ek wil my baby hк vanaand

Weet jy ek kom huistoe
Voor die son gaan lк vanaand
Weet jy ek kom huistoe
Ek wil my baby hк vanaand

Ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor
Ek het van jou gedroom gisteraand
En as die trane rol, loop al die damme vol
Ek wil my baby hк vanaand

Daar is 'n wind wat waai, ek het 'n haan hoor kraai
Ek het van jou gedroom gisteraand
En as ek jou gaan kry gaan ons lekker vry
Ek wil my baby hк vanaand

As ons 'n walsie vang, streel jy aan my wang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek verloor my kop, ek is by my pop
Ek wil my baby hк vanaand

Ek het na jou verlang jy het my hart gevang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor
Ek wil my baby hк vanaand
Correct  |  Mail  |  Print  |  Vote

Ek Wil My Baby Hê Vanaand Lyrics

Nicholis Louw – Ek Wil My Baby Hê Vanaand Lyrics