Van Coke Kartel - Vir Almal lyrics | LyricsFreak
Correct  |  Mail  |  Print  |  Vote

Vir Almal Lyrics

Van Coke Kartel – Vir Almal Lyrics

Vir almal what twyfel
Vir almal what stemme hoor
Vir almal what 'n goeie tyd het en dit probeer onthou

Maak die individu nou dood of verdwyn saam met my
Want ek sien min van ons what hier bly lewe
Leierskap die gebrek
'n Kwarteeu van twyfel
Ek sal nie bitter word nie

Vir almal what twyfel
Vir almal what stemme hoor
Vir almal what 'n goeie tyd het en dit probeer onthou

Maak die individu weer dood
Probeer sy kop what uitstaan terug in slaan
Ek sal my familie en vriende nader trek
Gee my oë agter my kop
Ek sal nie bitter word nie

Vir almal...

Die een is vir almal
Vir almal what kan hoor
Vir almal met iets tussen die ore what nog wil droom

Vir almal...
Share lyrics
×

Vir Almal comments