Tiaan Grundling - As Die Hemel Huil lyrics | LyricsFreak
Correct  |  Mail  |  Print  |  Vote

As Die Hemel Huil Lyrics

Tiaan Grundling – As Die Hemel Huil Lyrics

Ek mis jou vanaand
Nog meer as gist'raand
Die vat van jou hand
'n Soen in die sand
Die reën spat teen die ruit
En die donker bly nie uit
Mis die lig daar in jou oë
En die warheid what jy glo
Oh

Waar is jy nou?

As die hemel huil oor jou
Dan sal ek onthou
Jou trane in my mond
My hart daar op die grond
Ek staan nou in die reën
Om my trane weg te vee
Sou ons dit dalk kon keer?
Of was dit net te seer?

What van weer probeer
'n Laaste keer?

Wanneer hou die dinge op?
Wanneer gaan dit stop?
Is dit dalk te laat om verskoning te maak?
Wanneer kom jy terug na my?
Kom jy terug om hier te bly?
Jou verlede wag vir jou
Ek wag dat jy onthou
Oh

Waar is jy nou?

As die hemel huil oor jou
Dan sal ek onthou
Jou trane in my mond
My hart daar op die grond
Ek staan nou in die reën
Om my trane weg te vee
Sou ons dit dalk kon keer?
Of was dit net te seer?

What van weer probeer
'n Laaste keer?

As die hemel huil oor jou
Dan sal ek onthou
Jou trane in my mond
My hart daar op die grond
Ek staan nou in die reën
Om my trane weg te vee
Sou ons dit dalk kon keer?
Of was dit net te seer?

(As die hemel huil oor jou)
What van weer probeer
(As die hemel huil oor jou)
'n Laaste keer?

Want 'n engel huil oor jou
Share lyrics
×

As Die Hemel Huil comments

More Tiaan Grundling lyrics