top 100
·
top new
·
updates
·
submit lyrics
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
Correct As Die Hemel Huil Lyrics
Lyrics
►
Artists: T
►
Tiaan Grundling
►
Correct As Die Hemel Huil
Artist:
Song:
Comment:
Lyrics:
Ek mis jou vanaand Nog meer as gist'raand Die vat van jou hand 'n Soen in die sand Die reën spat teen die ruit En die donker bly nie uit Mis die lig daar in jou oë En die warheid what jy glo Oh Waar is jy nou? As die hemel huil oor jou Dan sal ek onthou Jou trane in my mond My hart daar op die grond Ek staan nou in die reën Om my trane weg te vee Sou ons dit dalk kon keer? Of was dit net te seer? What van weer probeer 'n Laaste keer? Wanneer hou die dinge op? Wanneer gaan dit stop? Is dit dalk te laat om verskoning te maak? Wanneer kom jy terug na my? Kom jy terug om hier te bly? Jou verlede wag vir jou Ek wag dat jy onthou Oh Waar is jy nou? As die hemel huil oor jou Dan sal ek onthou Jou trane in my mond My hart daar op die grond Ek staan nou in die reën Om my trane weg te vee Sou ons dit dalk kon keer? Of was dit net te seer? What van weer probeer 'n Laaste keer? As die hemel huil oor jou Dan sal ek onthou Jou trane in my mond My hart daar op die grond Ek staan nou in die reën Om my trane weg te vee Sou ons dit dalk kon keer? Of was dit net te seer? (As die hemel huil oor jou) What van weer probeer (As die hemel huil oor jou) 'n Laaste keer? Want 'n engel huil oor jou
add rows