top 100
·
top new
·
updates
·
submit lyrics
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
Correct Pitsweer Oes Lyrics
Lyrics
►
Artists: K
►
Kots Bpk
►
Correct Pitsweer Oes
Artist:
Song:
Comment:
Lyrics:
Ek lok hom uit, Ek begin te druk As die sap eers stroom, Gaan ek lekker sluk. Die swelsel groei, Die vel word blink Die vrot ontplof, Die groot sweer stink. Ek raak skoon jags, Want ek sien die wit Ek bevoel die seer, En smag na die pit. Daai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaar This die moeite werd - wag vir die etter tert Die pitsweer oes is hier(oes!) - eet die geel Ondier(smul!) Ek kou en ek org, Want die sap is brak This nou amper klaar, Die inhoud is vlak Smul aan die gif, Suig my vingers af Ek soek na nog, Maar die roof is saf Ek huil en skree, "seer is opgedroog!" Ek stop en onthou Die karkaatjie op my oog Daai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaar This die moeite werd - wag vir die etter tert Die pitsweer oes is hier(oes!) - sluk die groen Plesier(eet!)
add rows