top 100
·
top new
·
updates
·
submit lyrics
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
Correct Kalm Voor Die Storm Lyrics
Lyrics
►
Artists: B
►
Blackbyrd
►
Correct Kalm Voor Die Storm
Artist:
Song:
Comment:
Lyrics:
[Verse 1] Rustig, haal asem Die ruit opgewasem Ek teken 'n hartjie daarteen Ek wys na die prentjie Ek hoef niks te sê nie Jy weet hy behoort net aan you [Bridge] Sal jou warm hou soos die vuur what hier in my brand Sal nou net vir jou alles gee what ek kan [Chorus] Jy's my kalm voor die storm What my rustig hou Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou En al breek die wolke vloede uit die hemel Sal ek nêrens anders heen wil gaan Want my kalm voor die storm is weer voor my stand [Verse 2] Hou net jou oë toe Terwyl ek vertel hoe Ek jou altyd veilig sal hou Jy sê nie 'n woord nie Jy weet jy behoort hier Terwyl storms buite opbou [Bridge] Ek sal jou Sal jou warm hou soos die vuur what hier in my brand Ek sal jou Sal nou net vir jou alles gee what ek kan [Chorus] Jy's my kalm voor die storm What my rustig hou Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou En al breek die wolke vloede uit die hemel Sal ek nêrens anders heen wil gaan Want my kalm voor die storm is weer voor my stand [Hook] Die strale brand Silwer daar Om elke wolk se rand Ek sien dit in jou [Chorus] Jy's my kalm voor die storm What my rustig hou Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou En al breek die wolke vloede uit die hemel Sal ek nêrens anders heen wil gaan Want my kalm voor die storm is weer voor my stand [Chorus] Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou En al breek die wolke vloede uit die hemel Sal ek nêrens anders heen wil gaan Want my kalm voor die storm is weer voor my stand
add rows