[Bridge]
A-yoh, a-yoh
Ek sê, daar begin goetez
Daar kom indabas
Daar's om chakachara
Jakarumna, die volle vokken spat
Hy's tussen, hy's tussen

[Verse]
My masekent, ek es a tussen
My boeta, ek es a tussen
My outie, ek es a tussen
Jozazha, ek is tussen
Mahoota ek es a tussen
He Tibo, he Mandla
He broer, he Sopho
He Gaplaz, ScarvetjozScarvetjoz
He Boeda, Iladin

[Chorus]
Ek es a hierso, ek es a tussen
Ek es a hierso, ek es a tussen e ha
Es hierso ha, es tussen
Ek sê hier en daar es tussen e

[Hook]
Es vokol, ek es a tussen
Hoekom jy vat my so, hoekom jy lag my so[x2]
Hoekom jy vat my so, he setten
Hoekom jy vat my so, hoekom jy lag my so[x2]
Hoekom jy vat my so, he setten

[Verse]
He badi
He Tibo, he Mandla
He broer, he Sopho
He gaplaz, scarvetjoz
He Boeda, Iladin

[Hook]
Es vokol, ek es a tussen(my masekent)
Hoekom jy vat my so, hoekom jy lag my so[x2]
Hoekom jy vat my so, he setten
Hoekom jy vat my so, hoekom jy lag my so[x2]
Hoekom jy vat my so, he setten

[Bridge]
Ha sena ke Spikiri

My boeta, ek sê my boeta ne
Ne ek loop ne, saam met o Mandla Spikiri
Saam met a U.G, Saam met Umkhaduzi, ya bon
Saam met o Athur, saam met die hele kwaito
Ek moet hulle van kap anzoana
Om a takula my boeta
Ek se zwahi, ek wil daar
Ek wil saam met hulle
Jy ken a nesta, jy ken Abie
J-j-j-jy verstaanverstaan

[Chorus]
Ek sê es hierso, es tussen
Es hierso, es tussen
Eh my boeta toe to ne
Sesa ku di kena di koren
Ek se bororowoo

[Chorus]
Es hierso, es tussen
E hier, en daar
Ek sê hier en daar, tussen
Hier en daarrr es tussen e

[Verse]
Ek sê my boeta(is hierso)
My outie, my pienchi(awe, awe)
My ghazi(awe), jy vat my hoe(awe, tussen, awe)
Jy vat my hoe(awe), my outie(awe)

[Chorus]
Ek es tussen e(awe, awe)
Ek sê ek's tussen(awe)
Ek es tussen! (awe, awe, awe)
Es vokol es niks, es vokol is chesa
Es vokolvokol, ek es a tussen
Hoekom jy vat my so, hoekom jy lag my so[x2]
Hoekom jy vat my so, he setten
Hoekom jy vat my so, hoekom jy lag my so[x2]
Hoekom jy vat my so, he setten
Correct  |  Mail  |  Print  |  Vote

Tussen Lyrics

Jakarumba – Tussen Lyrics

More Jakarumba lyrics